|
Showing 1 - 5 of
5 matches in All Departments
Hoe gemeen is dit! Die ooivaars het Ouma Breinaald se
gunstelingtrui gesteel. Nou kan net Vaatjie help. Want Vaatjie het
superkragte. En hy help altyd as iemand op die plaas in gevaar is.
Vinnig trek hy sy kostuum aan: broek, mantel, masker. Woerts-warts
verander Vaatjie in Sarel die Supervark.
Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die
meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt
gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing
te verken. Is al sy vriende nog daar? Het julle geweet? Otfried en
Regine is pa en dogter. Daniel Napp het in Grafiese Ontwerp
gestudeer voor hy, as vryskutter, begin kinderboeke skets het. Die
storie is humoristies en propvol avontuur – pragtig geïllustreer en
perfek vir selflees en voorlees.
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.